DIE impak van die besnoeiing van sowat 2 400 kontrak-onderwysposte in die Wes-Kaap gaan groot wees. Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het laas jaar sy besluit bekend gemaak om dié poste te sny ...
ANCO Barker, ’n voormalige DA-raadslid van Mosselbaai, het haar nou by die Patriotic Alliance geskaar. Barker het in 2023 die DA verlaat nadat sy na bewering bedrog en korrupsie gesien het. Barker het ...